Kubieke meter per mol het die simbool of en is die eenheid van molêre volume in die SI-stelsel.[1]
Dit word nogtans min gebruik omdat dit 'n baie groot eenheid is. Byvoorbeeld die molêre volume van die element kalium is, uitgeduk in hierdie eenheid, 45,94x 10−6 oftewel Kon nie verbeeld nie (MathML: Invalid response ("Math extension cannot connect to Restbase.") from server "http://localhost:6011/af.wikipedia.org/v1/":): {\displaystyle 0,00004594\ m^3/mol} . In die chemiese laboratorium word dit dikwels liever as of uitgedruk ten spyte van die feit dat liters nie regtig tot die SI-stelsel behoort nie. Liter is mos dm3 en desimeters is nie meer deel van die SI-stelsel nie. Hierdie stelsel erken net eenhede soos km, m, mm, μm, nm, pm ens. wat met 'n faktor duisend van mekaar verskil.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search