Kuit

Die kuit (eiers) van ’n anemoonvis. Die swart kolle is ontwikkelende oë.

Kuit is die eiers en sperma wat waterdiere in die water vrylaat vir voortplanting. Die proses word kuitskieting genoem. Die meeste waterdiere, behalwe watersoogdiere en reptiele, plant voort deur kuit te skiet.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search