Kurt Waldheim

Kurt Waldheim
Kurt Waldheim
Kurt Waldheim in 1973

9de President van Oostenryk
Ampstermyn
8 Julie 1986 – 8 Julie 1992
Eerste minister Franz Vranitzky
Voorafgegaan deur Rudolf Kirchschläger
Opgevolg deur Thomas Klestil

4de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies
Ampstermyn
1 Januarie 1972 – 31 Desember 1981
Voorafgegaan deur U Thant
Opgevolg deur Javier Pérez de Cuéllar

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
19 Januarie 1968 – 21 April 1970
Eerste minister Josef Klaus
Voorafgegaan deur Lujo Tončić-Sorinj
Opgevolg deur Rudolf Kirchschläger

Persoonlike besonderhede
Gebore Kurt Josef Waldheim
(1918-12-21)21 Desember 1918
Sankt Andrä-Wördern naby Wene, Oostenryk
Sterf 14 Junie 2007 (op 88)
Wene, Oostenryk
Politieke party Oostenrykse Volksparty (ÖVP)
Eggenoot/-note Elisabeth Waldheim
Kind(ers) Lieselotte, Gerhard, Christa
Alma mater Weense konsulêre Akademie
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Oostenryk Oostenryk (1936–1937)
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland (1941–1945)
Jare in diens 1936–1945
Rang Oberleutnant
Eenheid 5de Alpynse Divise Pusteria
Kampfgruppe West
9de Leër
11de Italiaanse Leër
Leërgroep E
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog
Toekennings Ysterkruis 2de Klas
Medalje van die Kroon van Koning Zvonimir

Kurt Josef Waldheim (1918–2007) was 'n Oostenrykse regsgeleerde, diplomaat en politikus. Hy was van 1972 tot 1981 die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), en van 1986 tot 1992 die bondspresident van Oostenryk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search