Kwinana

Kwinana
Voorstad
Kwinana se padteken
Kwinana se padteken
Kwinana is in Australië
Kwinana
Kwinana
Ligging van Kwinana in Australië
Koördinate: 32°15′S 115°46′O / 32.250°S 115.767°O / -32.250; 115.767
LandVlag van Australië Australië
Deelstaat Wes-Australië
StadPerth
Stigting1954
Regering
 • BurgemeesterCarol Adams
Oppervlak
 • Totaal118 km2 (45,6 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal36 145
 • Digtheid306,3/km2 (793/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (AWST)
Webwerfkwinana.wa.gov.au
Ligging van Kwinana, Wes-Australië

Kwinana is 'n plaaslike regeringsgebied in Wes-Australië. Dit beslaan 'n gebied van ongeveer 118 vierkante kilometer in die Perth metropool en is ongeveer 40 km suid van Perth se sentrale sakekern met die Kwinana Freeway langs. Kwinana het 287 km se paaie en het 'n bevolking van ongeveer 36 100 in 2014 gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search