Città della Spezia | |
---|---|
Stad | |
'n Panoramiese uitsig oor La Spezia | |
Koördinate: 44°06′29″N 09°49′44″O / 44.10806°N 9.82889°O | |
Land | Italië |
Streek | Ligurië |
Provinsie | La Spezia |
Regering | |
• Burgemeester | Massimo Federici |
Oppervlak | |
• Totaal | 51,39 km2 (19,84 vk. myl) |
Hoogte | 10 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 93 959 |
• Digtheid | 1 828/km2 (4 730/vk. myl) |
Poskode | 19100, 19121-19126, 19131-19139 |
Skakelkodes | 0187 |
Webwerf | comune.sp.it |
La Spezia is die hoofstad van die gelyknamige Italiaanse provinsie en met sowat 95 000 inwoners die tweede grootste stad van Ligurië. Sy seehawe trek voordeel uit 'n beskermde ligging in die Golf van La Spezia.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search