Lama (dier)

Lama
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
L. glama

Linnaeus, 1758
Verspreiding van beide die gedomestikeerde lama en die alpakkas[1]
Sinonieme

Lama peruana

Saam met kamele vorm lamas (genus Lama) die soogdierinfraorde Eeltpotiges (Tylopoda). Die habitat van hierdie kameelagtige diere is beperk tot Suid-Amerika. In teenstelling met kamele, wat aangepas is by 'n lewe in plat woestyngebiede, kom lamas hoofsaaklik in bergagtige streke voor. Hulle is kleiner as kamele en het geen bulte nie.

Die kussings onder die tone is nie breed nie, maar smal en beweeglik sodat die diere 'n goeie houvas op rotsagtige en ongelyke terreine kan hê. Intensiewe jag is op die diere gemaak ter wille van hul kosbare wol en die oorblywende lamaspesies word deur uitwissing bedreig.

  1. (en) Daniel W. Gade, Nature and culture in the Andes, Madison, University of Wisconsin Press, 1999, bl. 104

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search