Lazarus Chakwera | |
Chakwera lewer sy inhuldigingstoespraak | |
6de President van Malawi
| |
---|---|
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 Junie 2020 | |
Visepresident(e) | Saulos Chilima |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Minister van Verdediging
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 28 June 2020 | |
Vise | Jean Muonaowauza Sende |
Voorafgegaan deur | Peter Mutharika |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn Mei 2014 – Februarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | John Tembo |
Opgevolg deur | Lobin Lowe |
Lid van die Parlement
| |
Ampstermyn Mei 2014 – Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 April 1955 Lilongwe, Federasie van Rhodesië en Njassaland (tans Malawi) |
Politieke party | Malawi Congress Party |
Eggenoot/-note | Monica Chakwera (getroud in 1977) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Malawi Universiteit van die Noorde Universiteit van Suid-Afrika Trinity International University |
Lazarus McCarthy Chakwera (gebore 5 April 1955) is 'n Malawiese teoloog en politikus wat sedert Junie 2020 as president van Malawi dien.[1] Benewens die Presidensie dien hy ook as Minister van Verdediging volgens Malawiese grondwet. Hy is sedert 2013 leier van die Malawi Congress Party,[2] en was voorheen leier van die opposisie in die Nasionale Vergadering na hoogs omstrede verkiesings wat op 21 Mei 2019 gehou is en wat deur die konstitusionele hof omvergewerp is.[3] Hy is op 17 Augustus[4] as voorsitter van die SAOG aangestel by die SAOG 41ste jaarlikse beraad wat op 9 Augustus tot 19 Augustus in Lilongwe, Malawi, gehou is. Hy was President van die Malawi Assemblies of God van 1989 tot 14 Mei 2013.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search