Leeu (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Leeu (sterreteken).
Leeu
Latynse naam Leo
Genitief Leonis
Afkorting Leo
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 11h
Deklinasie 15º
Grootte 947 vk. grade (12de)
Kwadrant NQ2
Besonderhede
Hoofsterre 9, 15
Helderste ster Regulus (α Leo)
Naaste ster Wolf 359
Sterre helderder as 3 m 5
Sterre met planete 13
Messier-voorwerpe 5
Bayer-/Flamsteed-sterre 92
Meteoorreëns Leonids
Aangrensende sterrebeelde
Groot Beer, Klein Leeu, Rooikat (hoek), Kreef, Noordelike Waterslang, Sekstant, Beker, Maagd, Berenice se Hare
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Leeu (Latyn: Leo) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde. Sy simbool is (Unicode ).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search