Lena

Lenarivier
Die Lenarivier naby Jakoetsk.
Die Lenarivier naby Jakoetsk.
Die Lenarivier naby Jakoetsk.

Die stroomgebied van die Lena.

Oorsprong Baikalgebergte (Rusland)
Monding Rusland
Noordelike Yssee
Stroomgebied Rusland
Lengte 4 472 km
Oorspronghoogte 1 640 m
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 16 871 m³/s
Stroomgebiedopp. 2 500 000 km²
Kaart van die Lena-bekken in Asië.
Kaart van die Lena-bekken in Asië.

Die Lenarivier (Russies: Ле́на) is die mees oostelike rivier van die drie groot Siberiese riviere wat in die Noordelike Yssee vloei (die ander twee is die Ob- en die Jenisei). Dit is die 10de langste rivier in die wêreld en die grootste Russiese rivier waarvan die hele stroomgebied binne die landsgrense val.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search