Leo I-dwergsterrestelsel

Leo I-dwergsterrestelsel
Leo I is ’n dowwe kol regs van die helder ster Regulus.
Leo I is ’n dowwe kol regs van die helder ster Regulus.
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Leeu (Leo)
Tipe E;dSph
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h 08m 27,4s
Deklinasie +12º 18' 27"
Skynmagnitude (m) 11,2
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 820 000
Skynbare grootte 9′,8 × 7′,4
Rooiverskuiwing 285 ± 2 km/s
Besonderse kenmerke Melkwegsatelliet
Ander name UGC 5470, PGC 29488, DDO 74, A1006, Harrington-Wilson #1, Regulus-dwerg
Lugkoördinate
10h 08m 27.4s, +12° 18′ 27″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Leo I-dwergsterrestelsel is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu (Leo). Teen ’n afstand van 820 000 ligjare van die Son af, is dit een van die Melkweg se verste satelliete. Dit is in 1950 deur Albert George Wilson ontdek op fotoplate van die National Geographic Society in Washington, D.C. se Palomar-sterrewag-lugopname.[1][2]

  1. "Leo I". SEDS Messier Database (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2011. Besoek op 15 Mei 2006.
  2. Van den Bergh, Sidney (2000). Galaxies of the Local Group (1st uitg.). Cambridge University Press. pp. 243–245. ISBN 0-521-65181-6.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search