Leo II-dwergsterrestelsel | ||||
Soort stelsel | Dwergsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Leeu (Leo) | |||
Tipe | E0 pec | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 11h 13m 29,2s | |||
Deklinasie | +22º 09' 17" | |||
Skynmagnitude (m) | 12,6 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 690 000 | |||
Skynbare grootte | 12' x 11' | |||
Rooiverskuiwing | 0,000264 (79 ± 1 km/s) | |||
Besonderse kenmerke | Melkwegsatelliet | |||
Ander name | PGC 34176 | |||
Lugkoördinate | ||||
11h 13m 29.2s, +22° 09′ 17″ | ||||
|
Die Leo II-dwergsterrestelsel of Leo B is ’n sferoïdale satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu (Leo).[1] Dit is sowat 690 000 ligjare van die Son af. Dit is in 1950 deur Robert G. Harrington en Albert George Wilson ontdek vanaf die Mount Wilson- en die Palomar-sterrewag in Kalifornië.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search