Lidwoord

Die lidwoord is 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik. 'n Lidwoord staan voor 'n selfstandige naamwoord om daaraan bepaaldheid of onbepaaldheid te verleen. Die bekendste twee lidwoorde in Afrikaans is die bepaalde lidwoord die en die onbepaalde lidwoord 'n.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search