Lilangeni

Verskeie Swazimunte

Die lilangeni is die geldeenheid van Eswatini (voorheen Swaziland). Een lilangeni is 'n honderd cents. Munte in sirkulasie is: 1, 2, 5, 10, 20, 50, 100, 200 en 500 cents. Die papiergeld is beskikbaar in 10, 20, 50, 100 en 200 emalangeni (mv.).[1]

  1. "Swaziland" (in Engels). Banknotenews.com. 7 Augustus 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 31 Desember 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search