Lilongwe

Lilongwe

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Malawi Malawi
 Streek Sentraal
 Koördinate 13°59′00″S 33°47′00″O / 13.98333°S 33.78333°O / -13.98333; 33.78333
 Gestig op 1947
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 1 050 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 866 272
 - Bevolkingsdigtheid 1 479/km2
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Willie Chipondera[1]
 Amptelike webwerf www.llcitycouncil.org

Lilongwe is die hoofstad en grootste stad in Malawi met ’n bevolking van sowat 1 077 116 (2015). Die stad is in die Sentrale Streek van die land geleë naby die grense met Mosambiek en Zambië, en dit is ’n belangrike ekonomiese en vervoersentrum vir die streek. [2] Dit is genoem na die Lilongwerivier.

  1. "DPP councillor elected Mayor of Lilongwe: Willie Chipondera, deputy Kwame Bandawe". Malawi Nyasa Times - Malawi breaking news in Malawi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2014. Besoek op 19 Mei 2016.
  2. http://www.zaragoza.es/contenidos/medioambiente/onu//issue06/1136-eng.pdf

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search