Linz

Linz

Kaart Wapen
Historiese wapen
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Opper-Oostenryk
 Koördinate 48°18′N 14°17′O / 48.300°N 14.283°O / 48.300; 14.283
 Stigting (eerste verwysing) 799
 Oppervlakte:  
 - Totaal 95,99 vk km
 Hoogte bo seevlak 266 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2016) 200 841
 - Bevolkingsdigtheid 2 092/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Klaus Luger (SPÖ)
 Amptelike webwerf Stadt Linz

Linz is die hooftstad van die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk en met 'n bevolking van 212 538 (2024) die derde grootste stad in die land ná Wene en Graz. Die agglomerasie van Linz het sowat 271 000 inwoners.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search