Logika

'n Logiese bewys.

Logika is 'n vak wat die vorm van argumente in taal ondersoek om vas te stel of hulle geldig, of ten minste aanneemlik, is. Die twee belangrikste soorte logika is proposisionele logika, wat die rol van woordjies soos "nie", "en", "of" en "as" in argumente nagaan, en predikaatlogika, wat die rol van dinge, bewyse hul eienskappe en verhoudings in argumente betrek. Rekenaarwetenskap en kunsmatige intelligensie stimuleer nuwe vertakkings in dié meer as tweeduisend jaar oue wetenskap.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search