Lord Salisbury

Robert Arthur Talbot Gascoyne-Cecil, Derde Markies van Salisbury ( 3 Februarie 1830 - 22 Augustus 1903) was 'n Britse staatsman en konserwatiewe politikus wat altesaam meer as dertien jaar as premier van die Verenigde Koninkryk gedien het. Hy was ook 'n groot deel van sy ampstermyn minister van buitelandse sake, en gedurende sy laaste twee diensjare Lord Keeper of the Privy Seal. Hy vermy alliansies en handhaaf die beleid van 'splendid isolation'.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search