Lotarius II | |
---|---|
Koning van Lotaringe | |
Dinastie | Karolingiese dinastie |
Bewind | 855–869 |
Gebore | 835 |
Gesterf | 8 Augustus 869 |
Piacenza | |
Basiliek van Sant'Antonino | |
Voorganger | Keiser Lotarius I as koning van Middel-Francia |
Opvolger | Lande verdeel tussen Lodewyk die Duitser en Karel die Kaalkop |
Gade | Teutberga Waldrada |
Nakomelinge | Deur Waldrada: Hugh, Hertog van Elsas Gisela Bertha Ermengarde |
Vader | Lotarius I |
Moeder | Ermengarde van Tours |
Lotarius II (835–8 Augustus 869) was 'n Karolingiese koning. Hy was 855-869 koning van die noordelike deel van die Midderyk, wat later as Lotaringe bekend raak. Dit het van die Alpe tot die huidige Nederlandse kus gestrek.
Hy was die tweede seun van keiser Lotarius I (wat tot 855 die hele Midderyk regeer) en agterkleinseun van Karel die Grote.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search