Lotarius II

Lotarius II
Koning van Lotaringe
Dinastie Karolingiese dinastie
Bewind 855–869
Gebore 835
Gesterf 8 Augustus 869
Piacenza
Basiliek van Sant'Antonino
Voorganger Keiser Lotarius I as koning van Middel-Francia
Opvolger Lande verdeel tussen Lodewyk die Duitser en Karel die Kaalkop
Gade Teutberga
Waldrada
Nakomelinge Deur Waldrada:
Hugh, Hertog van Elsas
Gisela
Bertha
Ermengarde
Vader Lotarius I
Moeder Ermengarde van Tours

Lotarius II (835–8 Augustus 869) was 'n Karolingiese koning. Hy was 855-869 koning van die noordelike deel van die Midderyk, wat later as Lotaringe bekend raak. Dit het van die Alpe tot die huidige Nederlandse kus gestrek.

Hy was die tweede seun van keiser Lotarius I (wat tot 855 die hele Midderyk regeer) en agterkleinseun van Karel die Grote.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search