Ludwig Persius

Ludwig Persius
Ludwig Persius, omstreeks 1840, geteken deur Friedrich Jentzen
Gebore15 Februarie 1803
Sterf12 Julie 1845 (op 42)
Potsdam, Koninkryk Pruise, Duitse Bond
Nasionaliteit Koninkryk Pruise
BeroepArgitek
EggenootPauline Sello
KindersElisabeth (1829–1880)
Marie (1834–1847)
Ludwig Paul (1832–1902)
Reinhold (1835–1912)
Conrad (1836–1903)
Felix (1842–1885)
Teufelsgrabenbrücke in Potsdam
Villa Jacobs in Potsdam
Orangerie-kasteel in Potsdam
Waterpoel in die binnehof van die Belvedere-kasteel
Vredeskerk, noordoostelike aansig

Ludwig Persius (* 15 Februarie 1803 in Potsdam; † 12 Julie 1845 in Potsdam) was 'n Pruisiese argitek en leerling van Karl Friedrich Schinkel.

Persius het Schinkel onder meer by die bou van die kasteel Charlottenhof en die Romeinse Baddens in die Sanssouci-park in Potsdam geassisteer. Hy was daarnaas ook betrokke by die bou van die Groot Fontein voor die kasteel Sanssouci, die Vredeskerk, die Orangerie-kasteel en die Normandiese Toring op die Ruïneberg teenoor die kasteel Sanssouci.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search