Lusaka

Lusaka

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Zambië Zambië
 Provinsie Lusaka
 Koördinate 15°25′S 28°17′O / 15.417°S 28.283°O / -15.417; 28.283
 Gestig op 1905
 Oppervlakte:  
 - Totaal 70 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 300 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 267 458
 - Bevolkingsdigtheid 18nbsp;107/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 100 000
 Tydsone UTC +2
 Burgemeester Robert Chikwelete

Lusaka is die hoofstad van Zambië sedert 24 Oktober 1964 en sedert 1935 van Noord-Rhodesië toe dit Livingstone vervang het.

Die stad het 'n betreklike koel klimaat weens sy hoogte bo seespieël. Dit is die middelpunt van die noord-suid-spoorlyn en oos-wes-hoofpad. Lusaka is gestig in 1905 om die loodmyn op Kabwe (voorheen Broken Hill) te bedien. Die vernaamste geboue is die Nasionale Vergadering, die president se Staatshuis, 'n Anglikaanse katedraal (1957) en die nasionale argief. Die Universiteit van Zambië (1965) is hier gesetel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search