Lys van hommelby spesies

Die lys hieronder is 'n kontrolelys van die wêreld se hommelbye[1] (tribus Bombini) gebaseer op die Bombus filogenie aangebied deur Cameron et al (2007)[2] en groepeer volgens subgenus na die hersiening van Williams et al (2008).[3] Die hommelby-fossielrekord strek terug na die Laat Eoseen in Noord-Amerika en Engeland met die meeste verskeidenheid fossiele wat tydens die Mioseen gevind is. Die fossielspesies is bespreek en hersien deur Dehon et al (2019).[4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Williams1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Cameron
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Williams2
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Dehon2019

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search