M-teorie

Die M-teorie is ’n teorie in fisika wat al die bestaande supersnaarteorieë verbind. Die bestaan van so ’n teorie is in 1995 vir die eerste keer voorgestel deur die fisikus Edward Witten. Dit het gelei tot ’n groot vlaag navorsing, wat bekend gestaan het as die "tweede supersnaar-rewolusie".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search