Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury
Dorp
Die NG gemeente Swartland se geskiedkundige kerkgebou
Die NG gemeente Swartland se geskiedkundige kerkgebou
Malmesbury is in Wes-Kaap
Malmesbury
Malmesbury
 Malmesbury se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°27′42″S 18°43′06″O / 33.46167°S 18.71833°O / -33.46167; 18.71833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitSwartland
Stigting1882
Oppervlak
 • Totaal18,8 km2 (7,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal35 900
 • Digtheid1 910/km2 (4 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18.4%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense55.3%
 • Swart mense24.9%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans73.9%
 • Xhosa16.3%
 • Engels3.8%
 • Ander2.8%
Poskode (strate)
7300
Poskode (posbusse)
7299
Skakelkode022
Webwerfhttp://malmesbury.net/

Malmesbury is die hoofdorp van die Swartland-streek en -munisipaliteit, 66 km noordoos van Kaapstad en 50 km noordwes van die Paarl. Dit is geleë in 'n vrugbare landbougebied waar graan en druiwe die hoofgewasse is. Die inwonertal is in 2011 op 35 900 geskat.

Die dorp is so eienaardig in die vallei van die Dieprivier geleë dat treine agteruit moet ry voor hulle verwissel kan word op die noordelike voortsetting van die spoorlyn.

Die vooruitstrewende Malmesbury was geruime tyd merkwaardig onder plattelandse dorpe in Suid-Afrika in die opsig dat hier twee weekblaaie uitgegee is, naamlik die Swartland en Weskus Herald en die Swartlander. Die koerante smelt egter in Maart 2010 saam onder beheer van Media24 en word Swartland Monitor.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Mount Royal Golf & Country Estate, Wesbank, Malmesbury en Ilinge Lethu Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search