Manx-Gaelies

Manx
Gaelg, Gailck 
Uitspraak: [əˈɣɪlɡ], [əˈɣɪlk] y Ghaelg, y Ghailk
Gepraat in: Vlag van Eiland Man Man (eiland) 
Gebied: Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Totale sprekers: As eerste taal uitgesterf in 1974; vervolgens herleef met tans ongeveer 'n honderd bekwame sprekers,[1][2] insluitend 'n klein aantal kinders wat moedertaal sprekers is,[3]
en 1 689 mense wat 'n mate van kennis oor die taal het (2,2% van die totale bevolking)[4] (2001)
Taalfamilie: Indo-Europees
 Kelties
  Eiland-kelties
   Britonies
    Manx 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (Walliese variant) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Eiland Man Man (eiland)
Gereguleer deur: Coonseil ny Gaelgey ("Manx-Gaeliese Raad")
Taalkodes
ISO 639-1: gv
ISO 639-2: glv
ISO 639-3: glv 
Verspreiding van Manx

Manx (Manx: Gaelg of Gailck, [ɡilɡ] of [ɡilk] of [ɡeːlɡ]) is die inheemse Keltiese taal van die Britse eiland Man. Manx behoort tot die Goideliese groep van Keltiese tale en is nou verwant aan Iers-Gaelies en Skots-Gaelies, maar toon ook Skandinawiese invloede.[5] Manx word sedert die 20ste eeu nie meer as eerste taal gepraat nie. Die taal het nooit amptelike status gehad nie. Alhoewel siviele en kerklike sake in Manx bedryf is was die skryftaal Engels en vir 'n kort tydjie Latyn. 'n Paar regsterme in Manx het egter behoue gebly.[5]

  1. "Anyone here speak Jersey?". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2009. Besoek op 20 Februarie 2009.
  2. "Fockle ny ghaa: schoolchildren take charge". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2009. Besoek op 22 April 2009.
  3. "Documentation for ISO 639 identifier: glv". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2011. Besoek op 22 April 2009.
  4. Manx Gaelic revival 'impressive'. Besoek op 30 November 2008.
  5. 5,0 5,1 Donald MacAulay The Celtic Languages. Besoek op 22 Mei 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search