Maria Montessori

Maria Montessori
Maria Montessori in 1913
Gebore
Maria Tecla Artemisia Montessori

(1870-08-31)31 Augustus 1870
Chiaravalle, Marche, Italië
Sterf6 Mei 1952 (op 81)
NasionaliteitVlag van Italië Italië
BeroepGeneesheer en opvoeder
Bekend virStigter van die Montessori-metode vir onderwys
KindersMario Montessori Sr.
Ouer(s)Alessandro Montessori (vader)
Renilde Stoppani (moeder)
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Maria Montessori (31 Augustus 1870 - 6 Mei 1952)

  • Maria Montessori was die eerste vroue geneesheer in Italië.
  • Sy het haar program ontwikkel vir arm en intellektueel gestremde kinders.
  • Sy het geglo dat die leeromgewing spesiaal beplan moet wees sodat kinders self kan leer van selfkorrektiewe en opeenvolgende apparaat.
  • Onderwys is gebaseer op waarneming en kinders se natuurlike belangstelling in leer.
  • Kinders moet vryheid gegee word om te leer deur eksplorasie.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search