Marike de Klerk

Marike de Klerk
Marike de Klerk

Presidentsvrou van Suid-Afrika
Ampstermyn
1989 – 1994
President F.W. de Klerk
Voorafgegaan deur Anna Elizabeth Botha
Opgevolg deur Winnie Madikizela-Mandela

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Maart 1937
Pretoria
Sterf 3 Desember 2001
Kaapstad
Politieke party NP
Eggenoot/-note Frederik Willem de Klerk
Kind(ers) Jan de Klerk, Willem de Klerk, Susan de Klerk
Alma mater Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O.
Religie Gereformeerd

Marike de Klerk (29 Maart 19373 Desember 2001) was die presidentsvrou van Suid-Afrika as vrou van die voormalige Staatspresident F.W. de Klerk gedurende 1989–1994. Sy was ook 'n politikus van die voormalige regerende Nasionale Party in haar eie reg. Sy is in 2001 in haar huis in Kaapstad vermoor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search