Mario Draghi

Mario Draghi, 2021

Mario Draghi (gebore op 3 September 1947) is 'n Italiaanse ekonoom, sentrale bankier en politikus wat van 13 Februarie 2021 tot 22 Oktober 2022 as eerste minister van Italië gedien het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search