Mark Rydell

Mark Rydell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mortimer H. Rydell
Geboorte 23 Maart 1934 (1934-03-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Regisseur en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Rydell (gebore 23 Maart 1934) is 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cowboys (1972), The Long Goodbye (1973), en On Golden Pond (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search