Marquette, Michigan

Marquette

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 County Marquette
 Koördinate 46°33′N 87°24′W / 46.550°N 87.400°W / 46.550; -87.400
 Stigting 1845
 Oppervlakte:  
 - Totaal 50,38 vk km
 Hoogte bo seevlak 203 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 21 532
 - Bevolkingsdigtheid 723,9/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Michael Coyne
 Amptelike Webwerf mqtcty.org

Marquette is hawestad in die deelstaat Michigan geleë aan die suidelike oewer van die Bowemeer. Die oorspronklike dorp is gebou op 'n hoë rant net bokant die meer. Dit is ook die administratiewe setel van Marquette County.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search