Mary Jane Watson

Mary Jane Watson
’n Beeld van die betrokke karakter.
Cosplayers as Spider-Man, Gwen Stacy (links) en Mary Jane Watson.

Skepping
Eerste verskyning Kameeverskyning:
The Amazing Spider-Man #25
(Junie 1965)
Volle verskyning:
The Amazing Spider-Man #42
(Januare 1967)
Geskep deur Marvel Comics
Stan Lee en John Romita sr.
Inligting
Byname Mary Jane Watson-Parker
MJ
Spider-Woman
Mrs Spider-Man
Red Sonja & Spinneret
Spesie Mens
Geslag Vroulik
Getroud met Spider-Man

Mary Jane "MJ" Watson is 'n karakter in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics en word verbind met die superheld Spider-Man. Die karakter is deur Stan Lee en John Romita sr. geskep en verskyn die eerste keer in The Amazing Spider-Man #25
(Junie 1965). Sy was later Spider-Man se hoofliefde en sy vrou. Hulle verhouding is sy bekendste een danksy die lang geskiedenis daarvan, en een van die ikoniesste liefdesverhoudings in strokiesverhale.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search