Masjonaland-Oos

Ligging van Masjonaland-Oos in Zimbabwe (rooi).

Masjonaland-Oos is 'n provinsie in noordoostelike Zimbabwe met sowat 1,1 miljoen inwoners (2002). Die hoofstad is Marondera (voorheen bekend as Marandellas).

Provinsies van Zimbabwe Vlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search