Mbabane

Mbabane
'n Straattoneel in Mbabane
'n Straattoneel in Mbabane
Mbabane is in Eswatini
Mbabane
Mbabane
Koördinate: 26°19′S 31°08′O / 26.317°S 31.133°O / -26.317; 31.133
LandVlag van Eswatini Eswatini
StreekHhohho
Stigting1902
Oppervlak
 • Totaal150 km2 (60 vk. myl)
Hoogte
1 243 m (4 078 ft)
Bevolking
 • Totaal94 874
 • Digtheid630/km2 (1 600/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
H100
Webwerfmbabane.org.sz

Mbabane is die hoofstad en grootste stad van Eswatini (voorheen Swaziland), 'n klein land in Suider-Afrika. Die stad het in 2010 'n bevolking van 94 874 gehad met 'n oppervlakte van 150 km². Dit is in 1902 gestig. Mbabane is aan die Mbabanerivier in die Hhohho-streek geleë, waarvan dit ook die hoofstad is. Die gemiddelde hoogte van die stad is 1 243 meter en is geleë op die MR3-pad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search