Media24

Media24
Tipe Media
Gestig 18 Desember 1914 (stigting van Naspers)
1 Augustus 2000 (stigting van Media24)
Hoofkantoor Kaapstad, Wes-KaapSuid-Afrika
SleutelpersoneIshmet Davidson
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieKoerante
ProdukteUitgewery, Drukkery, Verspreider
InkomsteR5,5 miljard (2010)
MoedermaatskappyNaspers
Webwerfmedia24.com
Esmaré Weideman, oudredakteur van Huisgenoot, het later uitvoerende hoof van Media24 geword.

Media24 is een van die toonaangewende publikasiegroepe in Afrika. Die groep het belange in koerante, tydskrifte, internet besighede, uitgewerye, private onderwys, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Baie van dié publikasies en besighede is bekroonde leiers op hul onderskeie terreine. Media24 het ook talle internasionale en plaaslike sustermaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy, Naspers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search