Melvin Seeman

Melvin Seeman is 'n Amerikaanse sosioloog wat bekend is vir die vervreemdingsteorie, wat hy onder andere op Karl Marx gebaseer het. Hy is tans verbonde aan UCLA (University of California, Los Angeles).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search