Menasiebaadjie

Kanadese offisiere in hul netjiese menasiebaadjies

'n Menasiebaadjie is 'n tipe formele baadjie wat eindig by die middellyf. Dit beskik oor 'n nie-toeknoop dubbelborssnit of 'n enkelborsweergawe wat toeknoop.[1] Die baadjies het tjalie- of hoëpuntlapelle.

Militêre menasiedrag, wat sedert die 1930's gebruik word, het 'n gewilde alternatief geword vir wit aandetebaadjies in warm, tropiese gebiede vir swartdas geleenthede. 

  1. Inskrywing by blacktieguide.com Besoek 31 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search