Midway-atol

Midway-atol
Midway Atoll (Engels)
Pihemanu Kauihelani (Hawais)
(Vlag van die Midway-atol)
Ligging van die Midway-atol in die Stille Oseaan
Ligging van die Midway-atol in die Stille Oseaan
Kaart van die Midway-atol
Kaart van die Midway-atol
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
6,23 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
40 (wetenskaplikes)
6,42/km2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC+12
Satellietbeeld van die Midway-atol
Die Hawaii-eilandketting met die Midway-atol
Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Midway-atol (Engels: Midway Atoll) ook Midway-eiland (Midway Island) of Midway-eilande (Midway Islands, Hawais: Pihemanu Kauihelani) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort, naby Hawaii. Die eilande het 'n bevolking van 40 mense (wetenskaplikes) en 'n oppervlakte van 6,23 km². Die atol is die enigste deel van die noordwestelike Hawaii-eilande, wat nie deel van die deelstaat Hawaii is nie. Daar is aspirasies om die atol by Hawaii aan te sluit. Die atol lê 140 seemyl (259 km, 161 myl) oos van die Internasionale datumgrens, 2 800 seemyl (5 200 km, 3 200 myl) ten weste van San Francisco en 2 200 seemyl (4 100 km, 2 500 myl) ten ooste van Tokio. Die naam is afgelei van die atol se ligging halfpad tussen Japan en Kalifornië.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search