Mier

Miere
Tydperk: 100–0 m. jaar gelede
Albium – Onlangs
Miere
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Formicidae

Latreille, 1809
Subfamilies

Miere is sosiale insekte met 'n dun middellyf en elmboogagtige antennes. Hulle behoort tot die familie Formicidae, wat (net soos bye en perdebye) in die orde Vliesvlerkiges (Hymenoptera) val.[1] Daar is ongeveer 22 000 spesies miere. Meer as 12 500 van hulle is reeds geklassifiseer.[2][3][4]

  1. Simpson DP (1979). Cassell's Latin Dictionary (5 uitg.). London: Cassell Ltd. ISBN 0-304-52257-0.
  2. Bolton, Barry (1995). A new General Catalogue of the Ants of the World. Harvard University Press. ISBN 978-0-674-61514-4.
  3. "Hymenoptera name server. Formicidae species count". Ohio State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2008. Besoek op 6 Desember 2014.
  4. Agosti, D; Johnson, N.F (2003). La nueva taxonomía de hormigas. Pages 45-48 in Fernández, F. Introducción a las hormigas de la región neotropical (PDF). Instituto Humboldt, Bogotá.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search