Ming-dinastie

大明
Ming-dinastie
Flag
1368 – 1644 Flag
Ligging of Ming
Ligging of Ming
Die Ming-dinastie omstreeks 1580.
Hoofstad Nanjing (1368–1644)
Beijing (1403–1644)
Taal/Tale Mandaryns
Godsdiens Boeddhisme
Taoïsme
Konfusianisme
Chinese volksreligie
Islam
Regering Monargie
Keiser
 - 1368–1398 Hongwu
 - 1627–1644 Chongzhen
Historiese tydperk Middeleeue
 - Stigting in Nanjing 23 Januarie 1368
 - Einde van Suidelike Ming 9 Februarie 1644
Oppervlakte
 - 1415 6 500 000 km2
2 509 664 sq mi
Bevolking
 - 1393 skatting 65 000 000 
 - 1403 skatting 66 598 337 
 - 1500 skatting 125 000 000 
Geldeenheid bimetaal: kopergelde (文, Wen) in stringe van munt en papier
Silwer taels (兩, liǎng) in sycees en gewig

Die Ming-dinastie (1368–1644) het byna drie eeue oor China regeer. Dié tydperk word beskou as "een van die grootste periodes van ordelike regering en sosiale stabiliteit in die menslike geskiedenis".[1] Die stabiliteit is bereik deur ’n sterk outokratiese bewind, ondersteun deur ’n doeltreffende burokrasie van amptenare wat in die Konfusianisme geskool was. Die Chinese bevolking het in die Ming-tydperk verdrievoudig, van sowat 60 miljoen tot 150-200 miljoen mense, en die ryk het ’n groot kommersiële en kulturele opbloei beleef.

  1. Edwin Oldfather Reischauer, John King Fairbank en Albert M. Craig (1989) East Asia: Tradition and Transformation, Harvard University Press, bl. 177

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search