Mkhuleko Hlengwa | |
Hlengwa in 2019 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Mei 2012 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 12 Junie 1987 Durban, Suid-Afrika |
Politieke party | Inkatha-Vryheidsparty |
Mkhuleko Hlengwa (gebore 12 Junie 1987) is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVK se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade. Hlengwa is die huidige voorsitter van die Staande Komitee vir Openbare Rekeninge in die parlement.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search