Monument

Die Voortrekkermonument in Pretoria.

'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur regerings en owerhede opgerig, maar besighede doen dit ook soms. Kleiner gedenktekens word dikwels gemaak in die vorm van 'n plaket of gedenkplaat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search