Morfologiese konstruksie

'n Morfologiese konstruksie word gedefinieer as ’n komplekse simboliese struktuur wat gevorm word deur die kombinering van morfeme en/ of groter uitdrukkings.[1] ’n Morfologiese konstruksie bestaan uit komponentstrukture, die wyse van komposisie en dan komposisiestrukture.[2]

Dit kan ook as volg geskryf word: [[tafel]N[blad]N]Ni[jie]Nj --- [DIM van SEMNi]Nj

  1. Van Huysteen, 2014:175
  2. 2014:176

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search