Moselle

Moselle (57)
Ligging van Moselle
Gewes Grand Est
Prefektuur Metz
Onderprefekture Forbach
Sarrebourg
Sarreguemines
Thionville
Bevolking 1 045 066 inw.
(2010)
Bevolkingsdigtheid 168 inw./vk km
Oppervlakte 6 216 vk km
Arrondissemente 9
Kantonne 51
Munisipaliteite 730
President van die
Conseil général
Patrick Weiten

Moselle (57) is 'n Franse département van die gewes Grand Est, wat vernoem is na die rivier Moesel (Frans: Moselle). Sy prefektuur (hoofstad) is Metz. Moselle het 'n bevolking van ongeveer 1 045 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 6 216 km².


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search