Vlag |
Wapen |
Oppervlak | 76 495 vk km[1] |
Bevolking (2011)[2] | 4 039 939 |
Bevolking (2017 skat) | 4 440 000 |
Bevolkingsdigtheid | 53 / vk km |
Tale[2] | Swazi (27,7%), Zoeloe (24,1%), Tsonga (10,4%), Suid-Ndebele (10,1%), Noord-Sotho (9,3%), Afrikaans (7,2%) |
Etniese verdeling[2] | Swart mense (90,7%), Wit mense (7,5%), Bruin mense (0,9%), Asiërs (0,7%)[3] |
Hoofstad | Nelspruit (Mbombela) |
Premier | Refilwe Mtsweni-Tsipane (ANC) |
Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Nelspruit (sedert 2009 ook bekend as Mbombela). Mpumalanga, wat "die plek waar die son opkom" beteken, was vroeër bekend as Oos-Transvaal. Behalwe dat dié provinsie uit 'n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is, is dit ook saamgestel uit dele van vier gewese Bantoestans (tuislande): KaNgwane, KwaNdebele, Gazankulu en Lebowa.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search