Mpumalanga provinsiale wetgewer

Setels in Mpumalanga se provinsiale wetgewer na die Mei 2019-verkiesing: ██ ANC: 22 setels ██ EFF: 4 setels ██ DA: 3 setels ██ VF Plus: 1 setel

Die Mpumalanga provinsiale wetgewer is die primêre wetgewende liggaam van die Mpumalanga-provinsie. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die provinsiale kabinet uit die lede van die leierparty of koalisie in die parlement.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search