Mthatha

Mthatha

(Umtata)
Stad
Die Nelson Mandela-museum in Mthatha
Die Nelson Mandela-museum in Mthatha
Mthatha is in Oos-Kaap
Mthatha
Mthatha
 Mthatha se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°34′S 28°46′O / 31.567°S 28.767°O / -31.567; 28.767
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikO.R. Tambo
MunisipaliteitKoning Sabata Dalindyebo
Stigting1876
Oppervlak
 • Totaal54,97 km2 (21,22 vk. myl)
Hoogte
694 m (2 277 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal96 114
 • Digtheid1 748/km2 (4 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Indiërs/Asiërs1.2%
 • Bruin mense2.7%
 • Swart mense94.6%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 85.0%
 • Engels 8.6%
 • Afrikaans 1.1%
 • Gebaretaal 0.9%
 • Ander 4.4%
Poskode (strate)
5080
Poskode (posbusse)
5080
Skakelkode047

Mthatha (voorheen Umtata gespel,[2] die destydse hoofstad van die Transkei) is tans die setel van die Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp het 'n lughawe, voorheen bekend as K. D. Matanzima-lughawe,[3] genoem na die eertydse Transkeise leier Kaiser Matanzima. Die N2 nasionale pad tussen Durban, Oos-Londen en Kaapstad deurkruis Mthatha.

'n Spoorlyn verbind die dorp sedert 1916 met Oos-Londen.

Die Mthathadam is ongeveer 8 kilometer stroomop van die dorp gebou.[4]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mthatha". Sensus 2011.
  2. "Old Place Names, webargief besoek op 2016-02-22". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2010. Besoek op 6 Februarie 2010.
  3. "K D Matanzima Airport". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2007. Besoek op 31 Maart 2012.
  4. Fatoki, OS, Muyima, NYO and Lujiza, M (2001). "Situation analysis of water quality in the Umtata River catchment" (PDF). Water SA. 27 (4). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 September 2007. Besoek op 31 Maart 2012. {{cite journal}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search