MultiChoice

MultiChoice
Tipe Kapitaalmaatskappy
Gestig
Hoofkantoor Ferndale, Randburg, GautengSuid-Afrika
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieUitsaai, betaal-televisie
ProdukteDirekte satellietuitsaai
MoedermaatskappyNaspers
Webwerfmultichoice.co.za

MultiChoice is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat die DStv-satelliettelevisiediens bedryf. Dit is die grootste satelliet-televisiediens in Afrika suid van die Sahara. MultiChoice word deur die Naspers-mediakonglomeraat besit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search