Mzwanele Nyhontso

Mzwanele Nyhontso

Ampsbekleër
Termynaanvang
Desember 2018
Voorafgegaan deur Bennet Joko

Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Julie 2024
Voorafgegaan deur Nuut geskep

Persoonlike besonderhede
Politieke party Pan Africanist Congress of Azania

Mzwanele Nyhontso is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die president van die Pan Africanist Congress of Azania is. Hy is ook 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is sedert Junie 2024 die dienende Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search