Nagasaki-prefektuur

Kaart
Vlag van die Nagasaki-prefektuur

Nagasaki-prefektuur (長崎県 Nagasaki-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Nagasaki is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search