Nama-Karoo

Nama-Karoo
Ekostreek
WWF-kode AT1314
Lande Suid-Afrika, Namibië
Bioom Woestyn en droë struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   351 200  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Die Nama-Karoo[1] is ’n WWF-ekostreek en struikgebied op die sentrale plato van Suid-Afrika en Namibië. Dit beslaan die grootste deel van die westelike binneland van Suid-Afrika en strek verder na die suidelike binneland van Namibië.[2]

  1. Van Lill, Dawid. Sien Suid-Afrika: Visuele Feite. Human & Rousseau, Kaapstad. ISBN 978-0-624-05443-6
  2. "Nama Karoo". Ecoregions (in Engels). Worldwildlife.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2019. Besoek op 29 Januarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search